| Author |
Message |
WetStuff
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 10:23 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Aug 22, 2006
Posts: 124
Location: Edgemead
Status: Offline
|
|
| 280DT wrote: | | eugen die probleem is daai en persoon wat jy aan wys is ne altyd beskikbaar nie. |
Stem saam. Dis hoekom ek gesê het "of selfs net iemand wat jy ken en vertrou". Dit hoef nie 'n spesifieke persoon te wees nie, net iemand wat jy in die hande kan kry en wie bereid is om dinge te koordineer.
| 280DT wrote: | | Die hele databasis idee is beter as om niks te he nie, ek reken kom ons begin by die databasis idee en dan kyk ons bietjie verder hoe werk dinge uit. |
Beslis!
| 280DT wrote: | | Ek gee nie om nie maar ek gaan definitief nie lekker slaap as ek weet ek is die enigste kontak punt vir iemand in nood in my area nie. |
Sal dit NOOIT van iemand verwag nie. Mens kan NOOIT iemand anders vir jou lewe verantwoordelik hou nie.
| 280DT wrote: | | Net my opinie. Ek reken ook dis meer vir break down ens as wat dit is vir groot ongelukke en dis meer, in daardie geval gaan die persoon eerder sy naastes kontak. |
Ook weer waar. Net 'n mens se familie is geneig om ook te veel te stress en paniekeer.
Laaste comment - Moenie die gevoel wat jy kry wannneer iemand belangstel om te luister en help wanneer "life as you know it comes to an end", onderskat nie. |
_________________ '04 KB 250 Dc D/C 4x2
|
| |
|
|
|
 |
Nav
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 10:33 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Oct 09, 2006
Posts: 409
Location: Bergvliet, Cape Town
Status: Offline
|
|
| 280DT wrote: | in daardie geval gaan die persoon eerder sy naastes kontak.
My opinie |
Kug, kug!!
Askies Meneer die KlasKaptein! Ek dog die hele tyd ons is almal familie!  |
_________________ ORRA Callsign: I14
2005 KB300 D/C 4X4
|
| |
|
|
|
 |
Gustav
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 10:34 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Mar 01, 2004
Posts: 191
Location: Garsfontein, Pretoria
Status: Offline
|
|
| Quote: | | Scenario, jy word ge-hijack, die eerste ding wat na jou voertuig voete kry is jou selfoon met die noodnommers, die volgende is jou beursie met die noodnommers! |
Dis hoekom jou eie kontak persoon by die huis (wie se nommer jy ken), die IOC lys moet hê, hy/sy kan dan koordineer met wie ook al naby is .... |
|
|
| |
|
|
|
 |
weimaraner
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 10:44 AM
|
|
Super Modified

Joined: Sep 17, 2006
Posts: 2309
Location: Kaapstad, Edgemead
Status: Offline
|
|
| Julle het my ondersteuning! PM Chris! |
_________________ Mario's Gallery
PhotoBucket
280DTLX - "Vaalpens"
IOC 39
Callsign: GIFFIE
"Montagu-uuuuu, ek drink jou --- maskadel"
|
| |
|
|
|
 |
Nav
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 10:48 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Oct 09, 2006
Posts: 409
Location: Bergvliet, Cape Town
Status: Offline
|
|
Weer uit ondervinding!
Goed om te se, praat met jou naastes, en ek verstaan dit IS die mense wat die meeste omgee.... MAAR
die enigste familie wat ons ALMAL in die IOC het in die verste uithoeke van ons land waar ons almal so lief is om te ry EN wat ordentlike kennis het van trokke EN die regte toerusting EN 'n groot genoeg trok het om te kan sleep EN genoeg pakplek binne die trok as daardie trok sou gaan staan...
is ONS ALMAL!
Ek bly by my stelling van dit binnehuis hoe op die site! Ek is in elk geval op 24 uur roep virrie werk ek het NIE 'n probleem om dinge te hanteer hier innie kaap gebied sou K3 dit so verkies! En dit gese net omdat dit nie veilig is vir 'n mannin om in die middernagtelike ure rond te rits en want ek WEET sy is heeltemal in staat!
Ek ken van om in die nood te wees en wat dit beteken om maaikies te he wat KAN!
Proposals for Local Area Emergency Co-ordinators? |
_________________ ORRA Callsign: I14
2005 KB300 D/C 4X4
|
| |
|
|
|
 |
Nav
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 10:51 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Oct 09, 2006
Posts: 409
Location: Bergvliet, Cape Town
Status: Offline
|
|
| Gustav wrote: | | Quote: | | Scenario, jy word ge-hijack, die eerste ding wat na jou voertuig voete kry is jou selfoon met die noodnommers, die volgende is jou beursie met die noodnommers! |
Dis hoekom jou eie kontak persoon by die huis (wie se nommer jy ken), die IOC lys moet hê, hy/sy kan dan koordineer met wie ook al naby is .... |
Gustav,
Nice thought but now try MY scenario.. Jy's op reis SAAM met jou familie..!!
Die mense in die hospitaal in Kimberley het ons gevra vir ons huis telefoon nommer toe vra ek hoekom ... daar's niemand daar wat sal antwoord nie!! |
_________________ ORRA Callsign: I14
2005 KB300 D/C 4X4
|
| |
|
|
|
 |
KlasKaptein
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 11:15 AM
|
|
Klas Kaptein

Joined: Jun 03, 2003
Posts: 3781
Location: Mnandi, Centurion
Status: Offline
|
|
| Net in die selle asem ous, as jy en jou gesin op reis is dan is jou IOC famili by die huis jou kontak is dit nie? hulle hoort dan die lys te he en te weet wie naaste aan jou is en dinge te koordineer. |
_________________ EishUzu !!!! Met ys ja met baie ys !!!
|
| |
|
|
|
 |
Padskraper
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 11:40 AM
|
|
Super Modified

Joined: Jan 16, 2006
Posts: 2206
Location: Simonstad
Status: Offline
|
|
| Nav wrote: | | Proposals for Local Area Emergency Co-ordinators? | LEACS?
Dalk ook maar 'n "second-on-demand" (just another poor SOD) ook hê, ingeval die hoofkontak nie beskikbaar is nie?
Ek gee nie in die minste om as iemand anders ook bietjie meer verantwoordelikhede wil hê nie. |
_________________ Loizet
Oh what fun it is to ride in an Isuzu 4x4!
ORRA Call sign: I15
loizet@isuzuoffroad.co.za
|
| |
|
|
|
 |
Nav
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 11:46 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Oct 09, 2006
Posts: 409
Location: Bergvliet, Cape Town
Status: Offline
|
|
K3 Mooi so! So skerp soos altyd! Ek is seker ons kan hier innie kaap iets reel! Kom ons flat toppers kry die skema van die grond af!  |
_________________ ORRA Callsign: I14
2005 KB300 D/C 4X4
|
| |
|
|
|
 |
Elapid
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 12:17 PM
|
|
Mud Digger

Joined: Feb 17, 2006
Posts: 46
Location: benoni
Status: Offline
|
|
Hey guys, sorry i didnt finish it.
But like i said in the "im back" thread. alot of kak happened in my life, icluding my laptop getting stolen with all the isuzu memebers info on it
sorry guys |
_________________
|
| |
|
|
|
 |
JP
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 01:00 PM
|
|
Super Modified

Joined: Jul 14, 2005
Posts: 5042
Location: Beautiful, Sunny Pretoria
Status: Offline
|
|
Damien, no need for any apologies, we understand better than you think.
IMO this is merely an effort to rejuvenate an excellent idea which you partly inisiated, so really no need for any apologies  |
_________________ Some people are alive only because it's illegal to kill them
I25
My Shop: www.framers.co.za
|
| |
|
|
|
 |
fatboy
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 02:24 PM
|
|
Front Locker

Joined: Sep 15, 2006
Posts: 1480
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
Mmmm,
Kan ons nie maar almal op 'n "spreadsheet" in demografiese areas opdeel nie, wat dan uitgedruk kan word en dan kan ons die lys in ons bakkie se diens/waarborgboekie plaas, asook 'n afskrif los by die huis of ander kontak persoon. |
_________________ ....because common sense is not very common...
2004 KB300LX TDi DC 4x4
En as die skuld te veel pla: www.debtdoc.co.za -
dan behou jy darem vir Suzi!
|
| |
|
|
|
 |
chrisbad
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 05:16 PM
|
|
Front Locker

Joined: Jan 22, 2004
Posts: 1819
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
Ek hoor almal se issues rondom hierdie saak. Die rede vir die lys, volgens my is soos volg:
Ek dink net dat die lys van maatjies wat graag sou wou help in 'n krisis, hoe klein ookal, (Pap battery, af V-belt, verdwaal, stukkende waterpyp ens.) dit met graagte sou doen. Die gedagte is nie om 'n "National Rescue" organisasie te stig nie, slegs 'n skouer om op te leun indien dit regtig nodig sou wees. Die persoon kan dalk jou naasbestaandes skakel as jy hulle nie in die hande kan kry nie - Dit is nou as die nood so hoog is.
Ek persoonlik sou nogal daarvan hou om iemand in Gatsonderwater to kon kontak vir hulp indien ek daar 'n probleem met 'n waterpyp of iets dergliks sou optel.
Die lys, met die wat deel is daarvan, sal binnekort na alle deelnemende maatjies ge E-mail word.
Groete |
_________________ Chris
[l_,[____],
l---L -()==()
()_) ()_)---)_)
|
| |
|
|
|
 |
NicoJB
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 06:40 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Jan 17, 2006
Posts: 850
Location: Alberton
Status: Offline
|
|
| Thanks Chris |
_________________ Nico Botha
2006 KB300 LX 4x4
|
| |
|
|
|
 |
Sakkie
|
|
Post subject:
Posted: Jan 31, 2007 - 08:05 PM
|
|
Super Modified

Joined: Dec 01, 2005
Posts: 4010
Location: Verre Oos Rand
Status: Offline
|
|
| Plak my in Chris |
_________________ Sakkie Coetzee
ISUZU - Dis lepel-lê-lekker
ORRA Call Sign: I04
|
| |
|
|
|
 |
|
|