| Author |
Message |
JP
|
|
Post subject:
Posted: Feb 22, 2007 - 03:53 PM
|
|
Super Modified

Joined: Jul 14, 2005
Posts: 5042
Location: Beautiful, Sunny Pretoria
Status: Offline
|
|
| chrisbad wrote: | | En JP, Sies man, kinders mag dalk ook die site lees |
ASKUUS Het julle nie Tippex nie  |
_________________ Some people are alive only because it's illegal to kill them
I25
My Shop: www.framers.co.za
|
| |
|
|
|
 |
Nav
|
|
Post subject:
Posted: Feb 23, 2007 - 08:12 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Oct 09, 2006
Posts: 409
Location: Bergvliet, Cape Town
Status: Offline
|
|
Het Tippex probeer maar elke slag as jy die skerm afrol is dit op die verkeerde plek! Nou al vyf keer probeer!
One, two fwee... block myself! |
_________________ ORRA Callsign: I14
2005 KB300 D/C 4X4
|
| |
|
|
|
 |
Sakkie
|
|
Post subject:
Posted: Feb 23, 2007 - 07:32 PM
|
|
Super Modified

Joined: Dec 01, 2005
Posts: 4010
Location: Verre Oos Rand
Status: Offline
|
|
Ja JP magtag man! Gedra jouself  |
_________________ Sakkie Coetzee
ISUZU - Dis lepel-lê-lekker
ORRA Call Sign: I04
|
| |
|
|
|
 |
JP
|
|
Post subject:
Posted: Feb 24, 2007 - 10:12 AM
|
|
Super Modified

Joined: Jul 14, 2005
Posts: 5042
Location: Beautiful, Sunny Pretoria
Status: Offline
|
|
ROTFLMAO, praat jy wat tanne het .........
Chris, gelukkig was dit net EEN keer, Imagine dit....... |
_________________ Some people are alive only because it's illegal to kill them
I25
My Shop: www.framers.co.za
|
| |
|
|
|
 |
chrisbad
|
|
Post subject:
Posted: Feb 28, 2007 - 06:49 AM
|
|
Front Locker

Joined: Jan 22, 2004
Posts: 1819
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
 |
_________________ Chris
[l_,[____],
l---L -()==()
()_) ()_)---)_)
|
| |
|
|
|
 |
witblits
|
|
Post subject:
Posted: Feb 28, 2007 - 08:31 AM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Aug 25, 2006
Posts: 261
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
Het hom gedoen daai deng my kroon.
Het hom gedoen daar by daai klein boxie. |
_________________ Isuzu 320 opgetune vir Sondag pret
|
| |
|
|
|
 |
chrisbad
|
|
Post subject:
Posted: Mar 01, 2007 - 06:51 AM
|
|
Front Locker

Joined: Jan 22, 2004
Posts: 1819
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
Thanks Witblits
Het hom gekry. Sal erens volgende week weer 'n update uitstuur.
Cheers |
_________________ Chris
[l_,[____],
l---L -()==()
()_) ()_)---)_)
|
| |
|
|
|
 |
chrisbad
|
|
Post subject:
Posted: Mar 07, 2007 - 07:26 AM
|
|
Front Locker

Joined: Jan 22, 2004
Posts: 1819
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
Pieter, Pieter, Pieter, Pieter
Wil jy ons nie maar vereer en jou info aan my stuur nie  |
_________________ Chris
[l_,[____],
l---L -()==()
()_) ()_)---)_)
|
| |
|
|
|
 |
chrisbad
|
|
|
Post subject:
Posted: Apr 25, 2007 - 08:17 PM
|
|
Front Locker

Joined: Jan 22, 2004
Posts: 1819
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
Ok, die topic het al ver afgeskuif en intussen het daar nuwe maatjies bygekom.
Indien julle sou belangstel om deel te word van die "Support Group" (issie AA nie) PM asb vir my die volgende sodat ek die lys kan bywerk en weer versprei.
Voorbeeld
Site ID...............beesblaas
Naam.................Piet Pompies
e-mail.....................bees@blaas.net
Kontak Nommer..072watnouweer
Omgewing..........Naby die N4/N1 kruising, PTA
Cheers |
_________________ Chris
[l_,[____],
l---L -()==()
()_) ()_)---)_)
|
| |
|
|
|
 |
JacoV
|
|
Post subject:
Posted: Apr 25, 2007 - 09:11 PM
|
|
Front Locker

Joined: Apr 13, 2004
Posts: 1564
Location: Midrand
Status: Offline
|
|
| chrisbad wrote: | | (issie AA nie) |
Nie?!  Nou hoe nou? |
_________________ '97 KB280DT 4x4 DC LE
'96 Trooper 3.2 V6
'04 Echo III Trailer
Call Sign - I07
Tar Roads: Another example of needles Government expenses
|
| |
|
|
|
 |
chrisbad
|
|
Post subject:
Posted: Jul 23, 2007 - 08:06 AM
|
|
Front Locker

Joined: Jan 22, 2004
Posts: 1819
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
An update to this has been send to all that is on the list. If you did not receive it, please send me a PM and I will verify your details.
Cheers |
_________________ Chris
[l_,[____],
l---L -()==()
()_) ()_)---)_)
|
| |
|
|
|
 |
JohanvB
|
|
Post subject:
Posted: Jul 23, 2007 - 02:31 PM
|
|
Low Range

Joined: Jun 15, 2007
Posts: 85
Location: Noordhoek, Cape Town
Status: Offline
|
|
Hallo Chris, het my besonderhede na jou gePM
Het nêrens in die gesprekke op die onderwerp opgetel dat wat gebeur nou as jy of jou gesin nie kan praat nie, of die lys is missing in action, is ook moontlik.
Dalk het julle al gehoor van ICE, en nee dit is nie EISH wat saam met 'n teetjie gedrink word nie, staan vir In Case of an Emergency. So kan jy ICE nrs op jou selfoon hê vir sulke nare oomblikke wat dalk net die lewe vir jou makliker kan maak as jy nie kan praat of die lys weg is.
Blykbaar is meeste reddingpersoneel bewus van die ICE nrs op selfone, is ma net 'n idee. |
_________________ If you can do it in a NISSAN, why bother to try in an ISUZU?
|
| |
|
|
|
 |
JP
|
|
Post subject:
Posted: Jul 23, 2007 - 02:49 PM
|
|
Super Modified

Joined: Jul 14, 2005
Posts: 5042
Location: Beautiful, Sunny Pretoria
Status: Offline
|
|
| Johan, die hele idee van hierdie lys het ontstaan sommer so tussen ons, vir daai keer wat jy wel kan praat en hulp nodig het. Net om dit makliker te maak om hulp in die hande te kry wanneer jy in 'n vreemde stad of provinsie is. Is glad nie bedoel as 'n vervanging of enige iets tov iets soos ICE nie. Maar net die mense vd site wat mekaar wil bystaan soos nodig. |
_________________ Some people are alive only because it's illegal to kill them
I25
My Shop: www.framers.co.za
|
| |
|
|
|
 |
chrisbad
|
|
Post subject:
Posted: Nov 01, 2007 - 05:13 PM
|
|
Front Locker

Joined: Jan 22, 2004
Posts: 1819
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
Ons geagte Klaskaptein het vir ons 'n link na hierdie post gesit onder die "Main Menu! Nou kan die nuwe lede oor die topic "struikel" as hulle die site leer ken en deel word van die aksie sou hulle belangstel.
Thanks KK
Cheers |
_________________ Chris
[l_,[____],
l---L -()==()
()_) ()_)---)_)
|
| |
|
|
|
 |
weimaraner
|
|
Post subject:
Posted: Apr 19, 2009 - 10:55 PM
|
|
Super Modified

Joined: Sep 17, 2006
Posts: 2309
Location: Kaapstad, Edgemead
Status: Offline
|
|
| Jis Chris, kan jy die lysie weer vir my mail asb, thanks! |
_________________ Mario's Gallery
PhotoBucket
280DTLX - "Vaalpens"
IOC 39
Callsign: GIFFIE
"Montagu-uuuuu, ek drink jou --- maskadel"
|
| |
|
|
|
 |
|
|