| Author |
Message |
Switchback
|
|
Post subject: How NOT to drive a Fortuner at De Wildt...
Posted: Oct 02, 2009 - 01:56 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: May 25, 2009
Posts: 413
Location: Olivedale, Randburg
Status: Offline
|
|
Eina! |
_________________ KB300 D-Teq D/C 4x4 Auto
SAC PowerPlug + 3" Lift, Dune Bumpers all round etc...
Wedding Photography
|
| |
|
|
|
 |
Henkt
|
|
Post subject:
Posted: Oct 02, 2009 - 02:25 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Mar 30, 2006
Posts: 794
Location: Centurion
Status: Offline
|
|
Eish - voel jammer vir die persoon.
Dit is maar nie lekker om skade op jou voertuig te kry nie.
Ten minste lyk my "smiley" bumper beter  |
_________________ 2006 DC KB300 TD
Call Sign: I18
|
| |
|
|
|
 |
Jvg
|
|
Post subject:
Posted: Oct 03, 2009 - 08:04 AM
|
|
Front Locker

Joined: Apr 22, 2007
Posts: 1345
Location: Bronkhorstspruit
Status: Offline
|
|
wtf? |
_________________ Jan
|
| |
|
|
|
 |
Dookie
|
|
Post subject:
Posted: Oct 03, 2009 - 05:47 PM
|
|
Front Locker

Joined: Jul 10, 2007
Posts: 1372
Location: BoekenhoutsKloofDrift(Cullinan)
Status: Offline
|
|
Wat bedoel jy?
Dis die regopste fortuner wat ek nog gesien het. |
_________________ Jacques
|
| |
|
|
|
 |
Dirkroets
|
|
Post subject:
Posted: Oct 03, 2009 - 06:53 PM
|
|
Low Range

Joined: Jul 19, 2008
Posts: 78
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
| Dookie wrote: | Wat bedoel jy?
Dis die regopste fortuner wat ek nog gesien het. |
Geld koop nie vaardigheid nie!! Dis hier waar demokrasie vou - goeie verkope maak nie 'n goeie voertuig-bestuurder kombinasie nie. |
_________________ '02 Isuzu KB 300TDi 4X2 D/C
|
| |
|
|
|
 |
Jvg
|
|
Post subject:
Posted: Oct 03, 2009 - 10:11 PM
|
|
Front Locker

Joined: Apr 22, 2007
Posts: 1345
Location: Bronkhorstspruit
Status: Offline
|
|
| Dookie wrote: | Wat bedoel jy?
Dis die regopste fortuner wat ek nog gesien het. |
jyt weer tussen die messe geslaap. |
_________________ Jan
|
| |
|
|
|
 |
Offroadbiker
|
|
Post subject:
Posted: Oct 03, 2009 - 10:58 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Apr 06, 2009
Posts: 335
Location: Krugersdorp
Status: Offline
|
|
| Hy het darem sulke amperse rock sliders op die dak......................... |
_________________ Dirk - 2000 Isuzu KB 280 DT LX D/C 4x4 with: Camils front & back; 3" Body lift, Nudge M Bullbar & Winch.
Offroad trailer
Suzuki DL 1000
Vulcan 1500
Ride to Live - live to Ride
|
| |
|
|
|
 |
Dirkroets
|
|
Post subject:
Posted: Oct 04, 2009 - 07:33 PM
|
|
Low Range

Joined: Jul 19, 2008
Posts: 78
Location: Pretoria
Status: Offline
|
|
| Offroadbiker wrote: | | Hy het darem sulke amperse rock sliders op die dak......................... |
 |
_________________ '02 Isuzu KB 300TDi 4X2 D/C
|
| |
|
|
|
 |
DNF618EC
|
|
Post subject:
Posted: Oct 04, 2009 - 07:40 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: Apr 11, 2008
Posts: 672
Location: Indwe, EC
Status: Offline
|
|
| Kyk broer, geld koop nie verstand nie, daai ou het baie lig daarvan afgekom... |
_________________ Henk
'98 KB280DT LE DC 4x2
'89 KB42D 4x4
'01 TLC 79 4.2D P/U
'81 Honda XR 500R
SUCCESS comes in a CAN, FAILURE comes in a CANNOT.
|
| |
|
|
|
 |
Troop
|
|
Post subject:
Posted: Oct 06, 2009 - 03:02 PM
|
|
Roll Cage Essential
Joined: Feb 09, 2007
Posts: 226
Location: Centurion
Status: Offline
|
|
Eish! Die voertuig lyk nog splinternuut as ek so kyk na daai onderstel.
Q: Uit die pics lyk dit of die persoon 'n moeilike lyn gekies het? Het hy dan vir die moeilikheid (en skade) gaan soek  |
_________________ 1995 Nissan SANI 3.0 V6 4x4
Nudge-M Replacement Bullbar
29mhz Radio
Dual Battery
|
| |
|
|
|
 |
Jengel
|
|
Post subject:
Posted: Oct 13, 2009 - 09:11 AM
|
|
Climb Pavements

Joined: Oct 03, 2008
Posts: 28
Location: Centurion
Status: Offline
|
|
Onthou hy ry 'n Toy . . . wat alles kan doen! Hierdie is 'n tipiese geval van onervare drywers wat geen opleiding gehad het nie. Hy't 'n 4x4 en kan orals ry word deur 'n verkoopsman aan hom opgedis en hier is die resultate. Miskien ook dalk 'n dop of twee wat dalk gesels?
Hoeveel van die ouens hier op die forum het 'amptelike' opleiding gehad al. Ek bedoel behoorlike vlak 1 en 2 teorie en die prakties. Om saam met die ouens te ry op 'n dag is nie naastenby genoeg nie. Ek het al na soveel argumente geluister en hoe meer die onkunde hoe meer verdedig ouens hulle standpunt hulle het nie opleiding nodig nie. Dit is nog steeds almal se eie keuse maar dra maar jou eie gevolge.
Hierdie Tuna ou moes net iemand kry om hom na agter toe te herwin en hy het geen skade gehad nie. Miskien was daar Isuzu of Nissan voertuie en die ego was te groot! Wel . . . betaal maar vir jou eie onkunde vriend!
Johan |
|
|
| |
|
|
|
 |
Dewaldb1
|
|
Post subject:
Posted: Nov 11, 2009 - 09:27 AM
|
|
Roll Cage Essential
Joined: May 25, 2009
Posts: 213
Location: hartebeespoort
Status: Offline
|
|
| HI Switchback, is dit jou fotos?. Ek sal dit graag wil stuur na n Website, maar nie sonder die fotograaf se toestemming nie. |
_________________ Team Bacchus-Never A Dull Moment!!!
|
| |
|
|
|
 |
Switchback
|
|
Post subject:
Posted: Nov 11, 2009 - 01:51 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: May 25, 2009
Posts: 413
Location: Olivedale, Randburg
Status: Offline
|
|
Hi,
Nee, hierdie is nie my fotos nie, het dit per e-mail gekry en het dit ook al op die 4x4 Community forum gesien, so dit is redelik wyd verspreid al. Waar wil jy dit gebruik?
Cheers!  |
_________________ KB300 D-Teq D/C 4x4 Auto
SAC PowerPlug + 3" Lift, Dune Bumpers all round etc...
Wedding Photography
|
| |
|
|
|
 |
Dewaldb1
|
|
Post subject:
Posted: Nov 11, 2009 - 02:44 PM
|
|
Roll Cage Essential
Joined: May 25, 2009
Posts: 213
Location: hartebeespoort
Status: Offline
|
|
Agter in die SA 4x4 is daar n gedeelte waar fotos gepubliseer word van mense wat hulle 4x4 se vermoee ns oorskat het...en wat kan nou lekkerder wees as om n toy te sien pronk op the wall of shame. |
_________________ Team Bacchus-Never A Dull Moment!!!
|
| |
|
|
|
 |
Switchback
|
|
Post subject:
Posted: Nov 11, 2009 - 02:52 PM
|
|
Roll Cage Essential

Joined: May 25, 2009
Posts: 413
Location: Olivedale, Randburg
Status: Offline
|
|
| Dewaldb1 wrote: | Agter in die SA 4x4 is daar n gedeelte waar fotos gepubliseer word van mense wat hulle 4x4 se vermoee ns oorskat het...en wat kan nou lekkerder wees as om n toy te sien pronk op the wall of shame. |
Ha-Ha! Ek dink nie daar sal fout wees daarmee nie!  |
_________________ KB300 D-Teq D/C 4x4 Auto
SAC PowerPlug + 3" Lift, Dune Bumpers all round etc...
Wedding Photography
|
| |
|
|
|
 |
|
|